Dag 82

Lank lank gelede, presies 82 dae vantevoor het Grim gesê dat ek op dag 82 publiek mag sê of hy ‘n Koos met ‘n D is.  So vroegdag al het ek ‘n vuisboek pos gedoen, net Dag 82 is hier en wat dit beteken.  Nou wag hy en die res van die wêreld om te hoor of hy ‘n Koos is al dan nie.  Serves him right vir al die kere wat hy my opgewen het.  Al daai Op dag 392 mag ons soen en op dag 175 mag ons hande vashou.  Al daai dae het toe uiteindelik niks beteken nie, maar dag 82?  Dag 82 hou ons by, ‘n deal is mos ‘n deal.

Grim is die mees konsiderende mens wat ek ken, selfs in hierdie laaste week waar sy focus op die trekkery was en minder op my, het hy nog steeds probeer.  Sy blou oë raak blouer wanneer hy kwaad raak, maar did die enigste uitwendige teken dat hy so voel.  Nooit ‘n harde word nie, nooit ‘n wegstap en sulk nie.  Hy is die verste van ‘n Koos af wat ek aan kan dink.  Ek sien vir ewig saam hom en wanneer hy eendag terugkom na sy bikerit, gaan ons begin beplan aand ons Karoo-droom.

En nou is dit tyd om vuisboek te gaan update en vir die hele wêreld te sê dat Grim nie ‘n Koos is nie.

Geniet julle naweek.

Vir my is dit kaste regpak-tyd, lees tyd, hare kleur tyd, maar eers vannaand bietjie kuier-tyd saam die girls.

Dankie Zeesbees vir vroeg-oggend se dans-ding wat jy in my kop ingeplant het.  Hier is die link weer.  Sorry neh vir die taal, maar ons weet mos nou almal hoe polities (on)korrek ek is

Advertisements

12 thoughts on “Dag 82

  1. hoe het ek hierdie post gemis !? Sit en giggel – my man love die ou se personal marketing guts. Maar luister nie een liedjie van hom. Dit is soos Die Antwoord – hats of to them for making it on their own way.
    En NOU sit die liedjie in my kop vas… oooh, ek moet net nie hardop saam sing…atleast nie voor die tieners.
    So bly jou Grim is jou Grim, en nie ‘n Koos. x

    Like

Leave a Reply to zeesbees Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s